AKKOMODASIE VIR BESTEMMING

Akkomodasie vir bestemming – Indien jy van vêr af kom, hier is 3 oornag opsies wat jy moontlik kan gebruik. Ons het op hierdie 3 opsies besluit weens hul binne ‘n 10km afstand radius van die venue af is.


1) Belcharto (+/- 3km ry afstand van die venue)

2) De Helling (+/- 8km)

3) De Keurboom (+/- 10km)


Indien hierdie verblyf opsies versadig is, kontak asseblief persoonlik vir Anchen. Sy het nog ander alternatiewe kontakte vir akkomodasie moontlikhede beskikbaar.



BELCHARTO


CONTACT: Terry-Ann Jacobs | Belcharto

Mobile: 082 463 1766 | Tel: +27 (0)21 903 9742 (after hours)

Email: cjacobst@iafrica.com

http://www.belcharto.co.za/


belcharto barns and cottages

DE HELLING SELF CATERING


Address: Helling Street, Protea Heights, Brackenfell.

CONTACT: Len en Christia Oosthuizen

Tel: 021 981 8438

Email: dehelling@vodamail.co.za

https://www.dehellingcapetown.com/


de helling, self catering

DE KEURBOOM GUEST HOUSE


Address: 30 Keurboom Avenue, Kuilsrivier

Tel: 021 903 6607

Email: info@keurboom.co.za

https://keurboom.co.za/


30 Keurboom Avenue, Kuilsrivier