SEREMONIE INLIGTING

FORT SIMON


Hier is die aanwysings na Fort Simon Wine Estate (ons trou venue). Uit die Bottelary Pad, draai regs in Fishers Road. Na 3km se kronkelpaadjies op Fishers Road sal jy die borde sien wat aandui dat jy by Fort Simon is. Volg asseblief net alle aanwysingsborde tot by die venue. Die pad is baie ongelyk. Ry stadig om te verhoed dat jou kar seerkry of dat jy jou Hilux bakkie rol.


Fort Simon Wine Estate

DIE SEREMONIE


  • 14:00pm Die troue begin stiptelik . Ons vra asseblief vir al ons familie, vriende en gaste om nie later as 13:45pm te sit nie.
  • 15:00pm Daar sal 'n Harvest table met Pre-drinks wees voor die venue om aan te peusel terwyl foto's geneem word.
  • DRESS CODE!! Semi Formeel



DIE ONTHAAL


  • 16:45pm Die onthaal saal se deure maak amptelik oop. Die bruidspaar sal teen 19:00pm instap.
  • 17:00pm Die verloop van toesprake (Bedankings, Heildronke, Tafel gebed)
  • 18:00pm Buffet ete sal plaasvind.
  • 19:00pm Mnr Dippenaar se heildronk op sy vrou.
  • 19:30pm Die dansvloer open.
  • 23:00pm Die Venue sluit en moet ontruim word. Kom veilig tuis!