HOOR MY LIED.


“Indien jy RSVP en as gevolg van onvoorsiende omstandighede nie meer kan kom nie, laat weet ons asseblief vroegtydig sodat die nodige REELINGS getref kan word... Indien jy wel sê jy kom, en jy daag nie op nie - ons weet waar jy bly!!!


RSVP.

“RSVP: Soos vooraf met jou bespreek. LET WEL: elke individuele gas moet asseblief hul eie RSVP besonderhede invul.”

Laat ons asseblief weet voor op 9 Januarie 2021 (Saterdag)


BAIE BELANGRIK.

Indien jy in aanraking was met iemand wat positief getoets is kort voor ons troue (minimum 7 dae), asseblief stel ons in kennis. Indien jy ook self voel dat jy moontlik simptone toon, stel ons in kennis en doen die verantwoordelike ding deur liewer veilig by jou huis in self-isolasie te bly. Anchen en van ons gaste val onder die Hoë risiko kategorie, kom ons dra hul belange op die hart. Maskers is nie verpligtend nie, dis jou eie voorkeur of afkeur. Sanitiser sal deurentyds vrylik beskikbaar wees.